Ons vertel ons kleurling mense se verhale deur middel van ons musiek. Die armoede, hardseer, sosiale uutdagings soos bendegeweld en werkloosheid. Sowel as die dinge wat van ons 'n unieke volk maak. Ons is die verlore volk wat nie regtig inpas nie maar nog altyd probeer om 'n sukkelende bestaan te voer.