Kom kyk hoe Karli leer en speel.
Sommige videos maak ons nuwe speelgoed oop.
Van ons videos is ook om te wys hoe lyk van die plekke wat ons besoek en wat Karli daar maak
Ons kanaal is ook om kinders te leer in Afrikaans en sommige videos is in Engels
SUBSCRIBE ASB TOT ONS KANAAL OM MEER TE SIEN