"Reisiger eks lief vir jou, swerwer ek verlang na jou"
Ons is so opgewonde om die finale video met julle te deel!
Dankie vir almal se liefde en ondersteuning- ek waardeer julle ongelooflik baie!
Dankie Refentse dat jy my so geïnspireer het met hierdie liedjie - die woorde van die lied sit my in 'n plek waar tyd stilstaan en melodie praat.
Thank you so so so so so much Johannes Adrian You are truly amazing - thank you for doing what you love.
Darren Wagg