Login Register
G
IN_AFRIKAANS

IN_AFRIKAANS

@UChzwQLuePON0d382D7VA0TA - 173 subscribers

In Afrikaans is 'n platform van die platemaatskappy, Inhoud Huis Musiek, en is passievol oor musiek, die taal wat ons praat en oor jou! Ons projekte & albums wat ons gemaak en vrygestel het - - Bernice West - Sonop-blom & Jona - Jan Bloukaas - Lewe & Boerseun - Jo Black - Skepe & Voel jy die genade - Appel - Lei my na die water, Boer loop deur my are & Patriot - Die Gelofte Musiekblyspel - In Afrikaans Hartenbos konsertreeks 2017, 2018, 2019 - Jo Black & Roan Ash Live in die Sun Arena 2019 - Leah - Wonderwerk & Kyk na my - Karlien van Jaarsveld - Jakkals trou met wolf se vrou, Uitklophou, My hartjie & Sing vir liefde - Roan Ash - Whiskey to my Soul - Bok van Blerk - Van De La Rey tot nou - Dewald Wasserfall - Vergeet wat jy weet van liefde, #ekenjy, Jy is die storm - Ilán van Staden & Bernice West - Soen my op my mond - Deidré Barnard - Beskerm jou hart - Esmé Fox - Misgeloop - Uit Bethlehem - Bernice West & Johan Vorster