Login Register
G
Marno Van Der Merwe banner
Marno Van Der Merwe

Marno Van Der Merwe

@UCx2TdXPMLKVTsvX7MovGa9w - 30 subscribers

www.marno.co.za - download my nuutste liedjie HIER!! UITVERKOOP AAN ONS Marno van der Merwe is ‘n veelsydige vermaakkunstenaar, ‘n sanger, musikant en liedjieskrywer en bekoor gehore op die verhoog en kykers op televisie- en filmskerm. Marno is ‘n kunstenaar met ernstige geloofwaardigheid en integriteit wie bestem is vir groot dinge in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Dit is ‘n uitgemaakte saak dat dit net ‘n kwessie van tyd is voor Marno van der Merwe se stem op alle radiostasies gehoor sal word.